Moorreesburg RVK ( Samoa )

Call Directions Contact the business

Moorreesburg RVK ( Samoa ) Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Moorreesburg RVK ( Samoa ), Sports Club, Moorreesburg.

🎶🔥 **MOORREESBURG RVK HOU DANS!** 🔥🎶Moorreesburg, is julle reg vir ’n aand van lekker musiek, goeie vibes en ’n dansvloe...
28/10/2026

🎶🔥 **MOORREESBURG RVK HOU DANS!** 🔥🎶

Moorreesburg, is julle reg vir ’n aand van lekker musiek, goeie vibes en ’n dansvloer wat aan die brand is? 💃🏽🕺🏽

Ons maak die somer behoorlik warm met ’n musiekervaring wat jy nie wil misloop nie! 🎧🔥

📅 Datum: Saterdag, 31 Oktober 2026
📍 Venue: Rosenhof Gemeenskapsaal
⏰ Tyd: 18:00–00:00
🎧 DJ’s: DJ Funk & DJ Dee
🔥 Featuring: DJ Pies & DJ Zhillly
🎟️ Toegang: Slegs R30!

🎁 **PRYSE OM TE WEN!** 🎁

Roep jou vriende, bring jou danspassies en kom maak saam met die geel-en-swart-familie ’n jol van formaat! 💛🖤

Ons maak die vloer warm — sien julle daar!*🥳🔥

🕊️ IN LIEFDEVOLLE HERINNERING | ELSA ADAMSMoorreesburg Rugby Voetbalklub wil graag hul innige meegevoel en opregte simpa...
27/10/2026

🕊️ IN LIEFDEVOLLE HERINNERING | ELSA ADAMS

Moorreesburg Rugby Voetbalklub wil graag hul innige meegevoel en opregte simpatie aan die familie en naasbestaandes van Elsa Adams betuig met haar heengaan.

Die verlies van ’n besonderse mens laat ’n leemte wat woorde nie kan vul nie. Mag die liefde wat sy gedeel het, die lewens wat sy aangeraak het en die kosbare herinneringe wat sy agterlaat, vir julle ’n bron van krag en vertroosting wees in hierdie moeilike tyd.

Mag julle troos vind in die wete dat ’n lewe wat met liefde geleef is, nooit werklik verbygaan nie, want haar nalatenskap sal voortleef in die harte van dié wat haar geken en liefgehad het. Ons bid dat die Here julle in hierdie tyd van hartseer sal omvou met Sy liefde, julle sal dra wanneer die pad swaar voel en aan julle vrede sal skenk wat alle verstand te bowe gaan.

Rus sag, Elsa. Jou lewe was ’n geskenk, en jou herinnering sal voortleef.🕊️

MOORREESBURG RUGBYKLUB – JAAREINDFUNKSIE 2026! 💛🖤Kom vier saam met Moorreesburg Rugbyklub tydens ons jaareindfunksie! Di...
23/10/2026

MOORREESBURG RUGBYKLUB – JAAREINDFUNKSIE 2026! 💛🖤

Kom vier saam met Moorreesburg Rugbyklub tydens ons jaareindfunksie! Dit is tyd om die jaar se hoogtepunte, herinneringe en prestasies te vier en saam as een groot rugbyfamilie te kuier. 🏆

📅 Datum: 28 November 2026
🕓 Tyd: 16:00
📍 Plek: Moorreesburg Stadsaal
🎟️ Kaartjieprys: R150 per persoon
👔 Dragkode: Semi-formeel
🍽️ Ingesluit: ’n Tweegangmaaltyd en ’n snack

🎫 Kaartjies is beskikbaar by die bestuurslede van Moorreesburg Rugbyklub. Kontak gerus een van ons bestuurslede om jou kaartjie te kry!

Kom maak saam met ons ’n onvergeetlike einde aan die jaar en vier die gees van ons klub! 🖤💛

🎶🔥 MOORREESBURG, IS JULLE REG?! 🔥🎶Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, goeie vibes en dans tot laat! 🕺💃Moorreesburg R...
12/10/2026

🎶🔥 MOORREESBURG, IS JULLE REG?! 🔥🎶

Maak reg vir ’n aand vol lekker musiek, goeie vibes en dans tot laat! 🕺💃

Moorreesburg RVK bring vir julle ’n DANS MET DJ ZHILLY! 🎧🔥

📅 17 Oktober 2026
📍 Rosenhof Gemeenskapsaal
🎵 DJ Zhilly op die decks!

Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom maak herinneringe saam met ons! 🥳💛🖤

Ons sien julle op die dansvloer! 🔥

O/19 moorreesburg het gisteraand teen Rhinos 0/19 gespeel 💛🖤 Ons op n stadium 39/17 gelead en Rhinos toegelaat om terug ...
10/10/2026

O/19 moorreesburg het gisteraand teen Rhinos 0/19 gespeel 💛🖤

Ons op n stadium 39/17 gelead en Rhinos toegelaat om terug te kom om game te draw 39/39

Dankie vir Geraldo Frans en Gary Lambrecht wat vervoer verskaf het vir die 0/19 span na Piketberg.
Dankie ook vir Coach Sam vir sy kundigheid wat hy op die veld deel 🙏

🏉🔥 VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD 🔥 🏉 Moorreesburg RVK is weer TUIS en hierdie keer is dit Piketberg RVK wat die stryd op Rosen...
23/09/2026

🏉🔥 VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD 🔥 🏉

Moorreesburg RVK is weer TUIS en hierdie keer is dit Piketberg RVK wat die stryd op Rosenhof se heilige grond kom aanpak! 💛🖤

Laurie Hugo Primêr sal ons ook vermaak met Tags 💚

📅 26 September 2026
📍 Rosenhof Sportsgronde
🕜 Hekke open: 13:00

O/19 skop 15h00 af
Seniors 16h30

🎟️ Toegangkaartjies beskikbaar by die hek
R20 – Volwassenes
R20 – Hoërskool leerders
R10 – Kinders U13
R10 – Voertuie
Pensioners – GRATIS

📸 Wedstryd-kiekies gaan Mr Willie CEA Photography vasvang!

🍟 Snoepie - Kom smul iets om al die angstigheid rustig te hou gedurende die groot botsing

Moorreesburg, kom staan saam en maak DIE HOF warm 💛🖤
Verwag harde rugby, groot hits, spanwerk en ’n atmosfeer wat net Moorreesburg kan lewer! 👊🏾🔥

Bring jou familie, bring jou vriende en kom staan skouer aan skouer agter ons manne! 📣

GEEL & SWART, LAAT HOM WEER SKITTER! 💛🖤

19/09/2026

Hi julle. Game is af teen Majestics so ons gaan nie speel vandag nie. Die sokkerklub het veld geboek. Verwarring met booking van veld

🏉🔥 VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD 🔥 🏉 Moorreesburg RVK is weer TUIS en hierdie keer is dit Majestics RVK wat die stryd op Rosen...
17/09/2026

🏉🔥 VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYD 🔥 🏉

Moorreesburg RVK is weer TUIS en hierdie keer is dit Majestics RVK wat die stryd op Rosenhof se heilige grond kom aanpak! 💛🖤

📅 19 September 2026
📍 Rosenhof Sportsgronde
🕜 Kickoff: 13:30

🎟️ Toegangkaartjies beskikbaar by die hek
R20 – Volwassenes
R20 – Hoërskool leerders
R10 – Kinders U13
R10 – Voertuie
Pensioners – GRATIS

📸 Wedstryd-kiekies gaan Mr Willie CEA Photography vasvang!

🍟 Snoepie - Kom smul iets om al die angstigheid rustig te hou gedurende die groot botsing

Moorreesburg, kom staan saam en maak DIE HOF warm 💛🖤
Verwag harde rugby, groot hits, spanwerk en ’n atmosfeer wat net Moorreesburg kan lewer! 👊🏾🔥

Bring jou familie, bring jou vriende en kom staan skouer aan skouer agter ons manne! 📣

GEEL & SWART, LAAT HOM WEER SKITTER! 💛🖤

Mnr & Mej Moorreesburg RVK 2026 ✨The Final Whistle Blow 🏉👑A night of confidence, elegance, talent and unforgettable mome...
01/09/2026

Mnr & Mej Moorreesburg RVK 2026 ✨

The Final Whistle Blow 🏉👑

A night of confidence, elegance, talent and unforgettable moments. Thank you to everyone who made this special evening possible. ❤️

7 August 2026

And then came the moment we had all been waiting for, celebrating our winners of Mnr & Mej Moorreesburg RVK 2026.🏆👑

Mnr & Mej Moorreesburg RVK 2026 ✨The Final Whistle Blow 🏉👑A night of confidence, elegance, talent and unforgettable mome...
01/09/2026

Mnr & Mej Moorreesburg RVK 2026 ✨

The Final Whistle Blow 🏉👑

A night of confidence, elegance, talent and unforgettable moments.

7 August 2026

An evening of elegance, poise and unforgettable final moments on the runway. ✨👑

PART 2

Address

Moorreesburg
7310

Telephone

+27810239207

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moorreesburg RVK ( Samoa ) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Moorreesburg RVK ( Samoa ):

Shortcuts

Share

Category

Nearby gyms & sports facilities