25/08/2026
Daar is nog n paar plekke oop vir Sondag 30 Augustus se scenic drive en braai.
Ons is n groep Suzuki Jimny entosiaste wat geleenthede reel vir Jimny eienaars.
🌍 Welcome to the Jimny Adventures Club! 🚙✨
If you love exploring the outdoors, tackling trails, and sharing unforgettable moments with fellow Suzuki Jimny enthusiasts, you’re in the right place! We organize exciting Jimny gatherings, scenic trips, and fun-filled camping weekends where adventure meets friendship. Whether you’re a seasoned off-roader or just starting your Jimny journey, our club is all about creating memories, building community, and celebrating the spirit of adventure.
25/08/2026
Daar is nog n paar plekke oop vir Sondag 30 Augustus se scenic drive en braai.
21/08/2026
Enige voertuig is welkom om saam met ons te ry, nooi julle vriende en kom sien die mooi van die Tuinroete.
17/08/2026
Hierdie trip is ongelukkig vol bespreek. Hou ons blad dop vir die volgende een.
12/08/2026
Baie dankie BYD Mosselbaai en Mosselbaai Ford vir die saam speel by Outeniqua Game Farm op 9 Augustus 2026. Kom ry maar weer saam met Vastrap 4x4 en nooi asseblief julle bestaande en voornemende kliente om julle voertuie in aksie te sien.
Die Jimny het goed geloop.
11/08/2026
Dit was n lekker nat dag by Outeniqua Game Farm saam met Vastrap 4x4.
06/08/2026
06/08/2026
Julle is welkom om Sondag saam met ons te kom ry by Outeniqua game farm .
29/05/2026
Kom ry saam met ons op 6 Junie 2026 by Vleesbaai die baie lekker duine roete. Die eerste 30 Jjimny's wat inskryf ry die roete gratis.