Piketberg Apteek

Call Directions

Piketberg Apteek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Piketberg Apteek, Hoofstraat 21, Piketberg.

Ons herhinner net ons kliënte dat ons môre toe is.
03/11/2026

Ons herhinner net ons kliënte dat ons môre toe is.

🎊As jy gewonder het wat alles in die geskenkpak is wat jy kan wen, kyk na hierdie laaaang lys van produkte. Dis 'n groot...
04/10/2026

🎊As jy gewonder het wat alles in die geskenkpak is wat jy kan wen, kyk na hierdie laaaang lys van produkte. Dis 'n groot een! Die geskenkpak is R2000 werd!!🎊

💊Ons het jou hulp nodig! 💊Ons wil graag seker maak wanneer jy by ons instap, jy sal kry wat jy soek. Kry so blaadjie by ...
04/10/2026

💊Ons het jou hulp nodig! 💊
Ons wil graag seker maak wanneer jy by ons instap, jy sal kry wat jy soek. Kry so blaadjie by die apteek (of druk hierdie blaadjie by die huis) en vertel ons asb wat jy graag sal wil hê ons moet op ons rakke aanhou wat nie reeds daar is nie. 🎊En vir al jou moeite, staan jy 'n kans om hierdie R2000 hamper te wen!🎊 Neem asb kennis, jy kan slegs 'n inskrywing tot die kompetisie kry as jy die blaadjie terug bring apteek toe. Geen whatsapps of fb boodskappe sal gebruik kan word nie.

🎊Ons het 'n Pinnacle hamper wenner!!🎊 Baie geluk!!🎊
28/09/2026

🎊Ons het 'n Pinnacle hamper wenner!!🎊 Baie geluk!!🎊

💊Ons het jou hulp nodig! 💊Ons wil graag seker maak wanneer jy by ons instap, jy sal kry wat jy soek. Kry so blaadjie by ...
23/09/2026

💊Ons het jou hulp nodig! 💊
Ons wil graag seker maak wanneer jy by ons instap, jy sal kry wat jy soek. Kry so blaadjie by die apteek (of druk hierdie blaadjie by die huis) en vertel ons asb wat jy graag sal wil hê ons moet op ons rakke aanhou wat nie reeds daar is nie. En vir al jou moeite, staan jy 'n kans om 'n R2000 hamper te wen! 🎊Hou ons fb blad dop vir fotos van die prys, dis 'n GROOOT een!🎊 Neem asb kennis, jy kan slegs 'n inskrywing tot die kompetisie kry as jy die blaadjie terug bring apteek toe. Geen whatsapps of fb boodskappe sal gebruik kan word nie.

🎈🎉*Spin the wheel and win!* Koop enige Pinnacle produk en kry 'n kans om ons "lucky wheel" te spin. Dalk is jy gelukkig ...
23/09/2026

🎈🎉*Spin the wheel and win!* Koop enige Pinnacle produk en kry 'n kans om ons "lucky wheel" te spin. Dalk is jy gelukkig en wen die Pinnacle hamper!🎈🎉

01/09/2026
01/09/2026

Address

Hoofstraat 21
Piketberg
7320

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

022 9131600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piketberg Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby gyms & sports facilities