23/10/2026
Vandag het ons op Gimmies se gronde geoefen.
βn Ander veld, dieselfde fokus.
Baie dankie Potchefstroom Gimnasium vir die geleentheid om vandag se oefensessie op julle sportgronde te kon doen en vir die vriendelike ontvangs.
Dis lekker om ons plaaslike skole te besoek, bande te versterk en die liefde vir rugby te deel.
Een gemeenskap. Een passie. Rugby wat mense bymekaarbring.
PotchGimmies RugbyGemeenskap Potchefstroom