16/02/2026
🌟 Steynville Primêr se Judo-kampioen🌟
Cohen het Saterdag, 14 Februarie 2026, aan die Cape Winelands Judo Toernooi in Paarl deelgeneem en het ’n tweede plek behaal! 🥈 Hy het ’n silver medalje ontvang en ons is ongelooflik trots op hom! 🎉
Sy harde werk, deursettingsvermoë en sportmanskap is iets om te vier. 👏💪
08/12/2025
Well done to Piketberg Judoka with your respective promotions and awards received at West Coast Judo annual awards function
08/07/2025
Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Christopher Turner, Melanie September, Clinton Danton Carolus, Geneve Gal, Nicado Nick
04/07/2025
West Coast Judo Master medalists
04/07/2025
Well done to Josh and Keagon. Competition was tough but you showed great courage. First year at SA's for Josh and first year for Keagon in Advanced cmpetition with more than 20 competitors in your respective groups and you did great. You are Champs for getting this far💪
03/03/2025
💙💛 Judo 💛💙
Hiermee wens ons graag die volgende leerders geluk met hul prestasies tydens die Wes-Kaap Judo Ope-toernooi, wat plaasgevind het te Piketberg.
Sewe leerders van PHS het aan hierdie toernooi deelgeneem.
Desmoné van Jaarsveld - 2x goue medaljes
Regardt Naudé - Goud
Adriaan Naudé - Goud
Stephan Naudé - Goud
Josh Gal - Goud
Keagon Beukes Goud
Lihani Slabber - Goud
Hierdie toernooi was 1 van 4 Wes-Kaap toernooie waar hulle geplaas sal word om later vanjaar weer in aanmerking te kom vir Wes-Kaap-kleure.
Welgedaan aan hierdie Ysters!