03/09/2026
Be ready!!!!
Welkom by Villeria Rolbalklub—’n plek waar tradisie, talent en Moot-gees saamrol! Ons is meer as net ’n klub.
Ons is ’n familie wat elke bal met passie rol en elke dag met trots leef. Want to join or want to hire the venue - phone us NOW!!
03/09/2026
Be ready!!!!
25/08/2026
Pretty Women Day 1
Lotsa fun in the sun
Congratulations!!!!!
19/08/2026
Baie Geluk. Mag die beste span op die dag wen...
18/08/2026
🎉🎳 TRIPLE B-DAY FUN DAY! 🎳🎉
Kom geniet ’n fantastiese dag vol pret, rol en Bingo! 🥳
📅 Datum: 24 September
⏰ Registrasie: 09:30
🎳 Spele begin: 10:00
📍 Plek: Villeria Bowls Club
💰 Inskrywingsfooi: R450 per span (Trips)
🎳 BOWLS
• 1 wedstryd van 15 ends
🌭 NA DIE SPEL
• Boereworsrol ingesluit
🎱 BINGO
• 10 Bingo-speletjies
• Bingo begin om 13:00
📞 Kontak:
Justin: 072 125 7907
Chanel: 082 833 2893
👥 Bring jou span en kom geniet ’n fantastiese dag saam met ons!
⭐ Goeie rol, lekker boerie en hope Bingo-pret! ⭐
🎉 Almal is welkom! 🎉
Vierhoekige reeks tussen
Lynnwood (wenners met 2 punte - Baie Geluk)
Villieria (2e - great stuff)
Centurion
Bronkhorstspruit.
Sien weer volgende jaar
,
24/07/2026
Villieria wens Susan geluk. (Dubbel lid)
24/07/2026
Congrats to our very own Carine Chadwick
Congratulations!!!!
12/06/2026