28/10/2026
1. Konsert kaartjies- Sal van Vrydag 30 Oktober om 8uur tot 11uur by DIE NASORG in ROBERTSON te koop wees. Op die hoek van Reitz en van Zyl straat.
2 Van Maandag middag kan julle vir Madelyn n boodskap op whatsapp stuur en laatweet watter dag en hoeveel kaartjies julle benodig.
37 piet retief straat (Soetpop) (sien nommer)
3 Die mammas wat Vrydag gaan koop,parkeer groot asb in die straat en nie in die skool se terrein nie.
● Die kinders moet afgelaai word by die nasorg en dit is n drop en go en ek wil nie hê iemand moet vasparkeer word nie asb.
Sien foto - vrydag sal die kaartjie verkope by die witdeur regs verkoop word.
4. Kaartjie pryse -
Voorste 3 rye en gallery kaartjies volw R110 en kinders onder 12jaar R80
Al die ander rye kaartjies R80 volw en R50 kinders onder 12 jaar.