Mpumalanga Landsdiens / Land Service

Mpumalanga Landsdiens / Land Service Mpumalanga Landsdiens fokus op holistiese ontwikkeling van die kind. Ons pilare is liefde vir ons Skepper, medemens, die natuur en arbeid.

Laerskool Delmas se Landsdiens
21/09/2026

Laerskool Delmas se Landsdiens

Laerskole Nasionaal 2026 word aangebied deur Suid-Kaap.Primary School's National 2026 will be presented by Southern Cape...
20/09/2026

Laerskole Nasionaal 2026 word aangebied deur Suid-Kaap.

Primary School's National 2026 will be presented by Southern Cape.

Hoërskole Nasionaal 2026 aangebied deur KwaZulu-Natal.High School's Nationals presented by KwaZulu-Natal.
20/09/2026

Hoërskole Nasionaal 2026 aangebied deur KwaZulu-Natal.

High School's Nationals presented by KwaZulu-Natal.

20/09/2026

HTS Witbank se Landsdieners het 'n deurnag gehou.

Laerskool Kruinpark Graad R Landsdiens
13/09/2026

Laerskool Kruinpark Graad R Landsdiens

Laerskool Kruinpark Landsdiens
13/09/2026

Laerskool Kruinpark Landsdiens

06/09/2026

Een van ons bestuurslede verjaar vandag. Baie geluk Rianda!!

Marietjie van Niekerl Landsdiens
03/09/2026

Marietjie van Niekerl Landsdiens

🌼 Gelukkige Lentedag! 🌼Mag hierdie nuwe seisoen ons herinner dat daar ná elke winter weer nuwe lewe, vars hoop en mooi g...
01/09/2026

🌼 Gelukkige Lentedag! 🌼

Mag hierdie nuwe seisoen ons herinner dat daar ná elke winter weer nuwe lewe, vars hoop en mooi geleenthede blom. Laat ons saam die wonder van die natuur waardeer, ons omgewing koester en oral waar ons gaan ’n verskil maak. 🌿🦋

Mag jou lente gevul wees met sonskyn, vreugde en hope nuwe avonture!

Lentegroete vanaf Mpumalanga Landsdiens
💛💙 Facta Non Verba – Dade, nie woorde nie.
-------------------------------------------------
🌼 Happy Spring Day! 🌼

May this new season remind us that after every winter, new life, fresh hope and beautiful opportunities will bloom again. Let us appreciate the wonder of nature, care for our environment and make a difference wherever we go. 🌿🦋

May your spring be filled with sunshine, happiness and many new adventures!

Spring greetings from Mpumalanga Land Service
💛💙 Facta Non Verba – Deeds, not words.

Address

Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mpumalanga Landsdiens / Land Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share