18/06/2026
Upcoming Fixtures for the Bokke. BOKJOL is scheduled at Helderberg Rugby Club in August. More information will be shared soon. We encourage you to save the dates.
Helderberg Rugby Club is situated at Charles Morkel Stadium in Strand in the Helderberg basin.
Helderberg Rugby Club have truly made the community proud.
#bergeliefde
18/06/2026
Upcoming Fixtures for the Bokke. BOKJOL is scheduled at Helderberg Rugby Club in August. More information will be shared soon. We encourage you to save the dates.
16/06/2026
YOUTH DAY PIZZA SPECIAL
Pizza @ The Club
Helderberg Rugbyklub
🍕 Large Pizza + 2 Toppings
💰 Only R100
📅 Youth Day Special
📍 Helderberg Rugbyklub
🕑 14h00 - 20h30
16/06/2026
Die wagtyd is verby. 🦅🔥
Saterdag trek Helderberg Rugby uit na Brackenfell vir 'n belangrike WP Superliga A-wedstryd.
Jou ondersteuning maak die verskil!
13/06/2026
🔥 Eagles Nest @ Helderberg Rugbyklub 🔥
Ons beroemde ribs is nou ook beskikbaar as 'n burger! 🍔
Kom kuier saam en wees een van die eerstes om ons nuwe Rib Burger te probeer. Dis 'n toetslopie en ons wil graag hoor wat julle daarvan d**k.
Dalk is dit só lekker dat dit 'n permanente plek op ons spyskaart verdien!
💥 Slegs R100 op Maandag, 15 Junie. 💥
Ons sal oop wees vanaf 12:00 en onthou, Dinsdag is 'n vakansiedag! Maak dus die meeste van die langnaweek en kom geniet 'n lekker ete en iets kouds saam met vriende en familie. 🍻
Ons sien julle by die klub!
🍔🔥
09/06/2026
🏉 HELDERBERG SUPPORTERS TRUI 🏉
Bestellings is nou oop!
Wys jou klubtrots met jou eie Helderberg Supporters Trui vir slegs R1000.
📌 Volle betaling vooraf vereis
📌 Geen voorraad word gehou nie
📌 Aflewering tussen 17 en 22 werksdae
📌 Maak seker jou mates is korrek volgens die meetgids
⚠️ Neem asseblief kennis: Ons verskaffer aanvaar nie individuele bestellings nie. Die klub moet 'n minimum van 10 truie bestel voordat die bestelling geplaas kan word. Bestellings sal dus versamel word totdat die minimum hoeveelheid bereik is.
📞 Vir bestellings: Erna – 082 584 3909
🏦 Bankbesonderhede: SA GLOBAL SERVICES (PTY) LTD FNB – Tjekrekening Rekeningnommer: 63057981847
Stuur jou bestelvorm en bewys van betaling om jou bestelling te bevestig.
Ondersteun jou klub met trots 🖤🤍❤️
!
08/06/2026
⚽ FIFA World Cup Opening Night ⚽
The world's biggest football tournament kicks off and we're showing it LIVE at Helderberg Rugby Club!
🍔 Great food
🍻 Ice-cold drinks
📺 Live on the big screen
⚽ Match-day atmosphere like no other
Bring your friends and family and join us for the start of football's biggest celebration.
📍 Helderberg Rugby Club
📅 11 June 2026
FREE ENTRY
⚽🍻🌍
06/06/2026
🏉 Weekend Results | Helderberg Rugby 🏉
What a weekend for the Berg! From Friday night's WP Reserve League action to Saturday's Super League fixtures, our teams produced some fantastic performances.
The 1st Team's draw was a true reflection of the character within this group. Despite the challenges that come with playing away from home, the team showed great determination, composure, and belief to secure a valuable result and keep the momentum going in the competition.
A huge congratulations to all our players, coaches, management, and supporters. The commitment, hard work, and pride shown across all our teams continue to make this club special.
We would also like to extend our sincere thanks to Primrose RFC for their hospitality, sportsmanship, and competitive rugby throughout the day. We wish them all the best for the remainder of the season.
Thank you to everyone who travelled, supported, and proudly wore the Helderberg badge this weekend. The journey continues, and there is still plenty to play for this season.
🦅
06/06/2026
🖤 Vandag speel ons nie net as ’n span nie, maar staan ons saam as ’n familie.
Ons innige meegevoel aan ons Hoofafrigter met die afsterwe van sy moeder. Mag julle as familie krag, troos en vrede vind in hierdie moeilike tyd.
Coach is in ons gedagtes en gebede.
🖤🏉
06/06/2026
🏉 Old Boys Rugby Reünie 🍻
Wat ’n ongelooflike aand vol herinneringe, lag en kameraadskap! Dit was besonders om ou spanmaats en vriende weer bymekaar te sien, stories van vervloë rugbydae te deel en nuwe herinneringe saam te maak.
Rugby bring mense bymekaar, maar die vriendskappe wat daaruit groei, hou ’n leeftyd. Dankie aan elkeen wat deel was van hierdie spesiale geleentheid en gehelp het om die gees van die klub lewendig te hou.
Ou vriende. Groot stories. Onvergeetlike herinneringe. 🏉🍻
🏉
03/06/2026
Helderberg stun Hammies while All Saints keep unbeaten run alive Helderberg Rugby Club delivered a statement performance on Saturday (30 May), overcoming Western Province powerhouse Hamilton Rugby Club 45-34 in an entertaining Super League A clash at Charles Morkel Stadium in Strand.
| Monday | 15:00 - 00:00 |
| Tuesday | 13:00 - 00:00 |
| Wednesday | 13:00 - 00:00 |
| Thursday | 13:00 - 00:00 |
| Friday | 11:00 - 00:00 |
| Saturday | 11:00 - 00:00 |
| Sunday | 11:00 - 15:00 |