15/08/2026
😜😜
Stoei is ‘n fisiese kompetisie tussen 2 mededingers wat meeding om beheer te kry deur posisie te behou.
Berei kampioene voor – op en van die mat af 🥇 🤼Ouderdom 6+
🤼Alle vaardigheidsvlakke
🤼Dissipline • Krag • Respek
🤼Sluit vandag by die Helderberg Stoeiklub-familie aan! Daar is ‘n wye verskeidenheid style wat wissel van tradisoneel histories tot modern. Die kompetisie het reëls en regulasies waarvolgens ‘n stoeier die oorhand moet kry teen sy opponent deur pen, skouers teen die mat, grepe en goo
15/08/2026
😜😜
07/08/2026
Baie geluk aan al die stoeiers en coaches. 🤼
04/08/2026
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 18:00 - 20:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 18:00 - 20:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |