08/06/2026
Dit is waaroor sport gaan, n hart vol passie en uiterste trots. Julle maak ons trots dames.
Julle kan so trots wees op julle self girls. Vengers Ringbal Club is ongelooflik geeΓ«r om julle deel van ons te noem ππͺπ»
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈ
05/06/2026
Baie sterkte aan ons Vengers Dames A1 wat die liga wenners was, wat gaan deelneem aan die Klubkampioenskappe te Brandwag HoΓ«rskool 6 Junie 2026
Julle harde werk, nederigheid deur die seisoen het hierdie prestasie moontlik gemaak, maak nie saak wat julle kant toe gekom het nie julle het sterk gestaan en nederig gebly. Julle integriteit en deursettingsvermoΓ« deur die seisoen en in die finale was iets om te aanskou. Julle was ontneem maar het nogsteeds gewys julle is wie julle is. Met die leiding van julle afrigter Annatjie Serfontein Hartslief het julle sterk gestaan en saam gestaan. Julle band as span is iet ongelooflik,wat n voorbeeld vir die res van ons.
Julle speel harde ringbal en nie lelike of opsetlike ringbal nie daar is n verskil die passie waarmee julle dit doen is besonders.
Ons wil net se dat Vengers Ringbal Klub 100% agter julle staan.
Gaan en doen wat julle weet hoe en wat om te doen.
Trots is ons al klaar op julle.
Annatjie gaan vat jou span en geniet wat julle lief is om te doen.
Hou jou kop hoog en lei jou span soos net jy weet hoe om dit te doen.πͺπ»π
Vengers liefde
NEVER GIVE UP!!!!
Iets wat julle nie doen nie en keer op keer bewys het....
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈ
31/05/2026
Congratulations to our Miss Ringball, Nadia Hartslief and our Mr Ringball JD Labuschagne, on being crowned the winners at the Mr & Miss EN Ringball competition last night! πππΈπ€΄
Nadia and JD made us incredibly proud Congratulations on you excellent achievement.
30/05/2026
Boodskap vanaf ons voog Loraine Verwey wat dit ongelukkig nie dit kon maak na ons EN funksie toe nie.
Baie dankie vir die pragtige boodskap ind waardeer dit opreg
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈ
25/05/2026
EN League Finals
23 May 2026
Goudrif
Congratulations to all our teams on your results in the finals.π
As management, we are extremely proud of every team that made it to the finalsπͺπ»
Well done to all our teams your hard work and commitment have made us incredibly proud.π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈ
Vengers we are proud ππ»
6 out of 8 teams πͺπ»πͺπ»
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈπ
(Korfbal) Ringball our passion.
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈ
22/05/2026
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈπ
Super Super Trots πͺπ»
21/05/2026
π¦ΈββοΈππ¦ΈββοΈππͺπ»
18/05/2026
HoΓ«rskool Brandwag Benoni