Boulyn Kolletjie

Directions Website Contact the business

Boulyn Kolletjie Ground feed, bleeding Floats & dip series for fresh water angling. Made from top quality ingredients in Centurion South Africa. wholesale to retail only

Ek hengel die afgelope naweek n liga by Leeuplaas.Ek wen my sone met 15 vis - 18,004kg.Boulyn stel nooit teleur nie ♡"On...
13/10/2026

Ek hengel die afgelope naweek n liga by Leeuplaas.
Ek wen my sone met 15 vis - 18,004kg.
Boulyn stel nooit teleur nie ♡
"Once they tried it,they were caught"🤣
Michelle Smith

Ek hengel die naweek n Promania by Flamingo Bay - Vaaldam.Ek kry n 1ste in my zone en n 1ste algeheelmet 25 vis- 8kg.Bou...
12/10/2026

Ek hengel die naweek n Promania by
Flamingo Bay - Vaaldam.
Ek kry n 1ste in my zone en n 1ste algeheel
met 25 vis- 8kg.
Boulyn voer bly baas !
Marthinus Eloff

Ek hengel die afgelope naweek n klub kompetisie by Leeuplaas.Ek word ge"bless" met n eerste in my zone.Dankie vir awesom...
12/10/2026

Ek hengel die afgelope naweek n klub kompetisie by Leeuplaas.
Ek word ge"bless" met n eerste in my zone.
Dankie vir awesome voer wat nooit teleurstel nie.
Monique Rose-marie Venter

Ek hengel die afgelope naweek n Promania by Flamingo bay.....Na baie afbreek het ek darem so 16 vis - 5kg in die net.Ek ...
12/10/2026

Ek hengel die afgelope naweek n Promania by Flamingo bay.....
Na baie afbreek het ek darem so 16 vis - 5kg in die net.
Ek kry n 3de in my sone.....
Boulyn bly tops !
Roelf Langedyk

Ek hengel laas naweek n klub kompetisie by Jan se plek.Ek kry 29 vis - 13 kg en eindig 3de.Boulyn is tops !Roelf Langedy...
08/10/2026

Ek hengel laas naweek n klub kompetisie by Jan se plek.
Ek kry
29 vis - 13 kg en eindig 3de.
Boulyn is tops !
Roelf Langedyk

Waterkloof seuns verower goud en die jonge dames silwer by die Skole Kampioen van Kampioene kompetisie.....te Bloemhof.O...
06/10/2026

Waterkloof seuns verower goud en die jonge dames silwer by die Skole Kampioen van Kampioene kompetisie.....te Bloemhof.
Ons is baie trots op elke Waterkloof Boulyner ♡

Voorbereiding is alles.....Waterkloof wys hulle wat is in hulle arsenaal vir Skole Kampioen van kampioene kompetisie te ...
06/10/2026

Voorbereiding is alles.....
Waterkloof wys hulle wat is in hulle arsenaal vir Skole Kampioen van kampioene kompetisie te Bloemhof Dam die afgelope week.

Ek hengel laas saterdag n Klubkompetisie by Steyns en skryf sommer ook vir die senior Elite in.Ek kry 8 vis - 5,24kg wat...
05/10/2026

Ek hengel laas saterdag n Klubkompetisie by Steyns en skryf sommer ook vir die senior Elite in.
Ek kry 8 vis - 5,24kg wat my n 4de in my zone gee vir die Elite en n 1ste algeheel by die Klub se dames.
Dankie vir wonderlike grondvoer ♡
Michelle Smith

Ek hengel die 3de Oktober n Promania by Bamboesspruit.....Ek kry 19 vis- 57,85 kg en wen die dag.Boulyn is tops!Gielie
04/10/2026

Ek hengel die 3de Oktober n Promania by Bamboesspruit.....
Ek kry 19 vis- 57,85 kg en wen die dag.
Boulyn is tops!
Gielie

Ons neem deel aan Dames Toer te Bloemhof.Ek kry 37 vis- 46,07kg en ons  SAVOF Dames A span eindig 1ste algeheel.Dankie v...
02/10/2026

Ons neem deel aan Dames Toer te Bloemhof.
Ek kry 37 vis- 46,07kg en ons SAVOF Dames A span eindig 1ste algeheel.
Dankie vir n awesome voer..... Boulyn !
Tiffiny Visagie

Address

Corner Hekia And Vhindella Road , Valhalla
Centurion
0149

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boulyn Kolletjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boulyn Kolletjie:

Shortcuts

Share