Cricket101

Cricket101

Share

Cricket101* is a cricket academy that was established in 2006 by Abré Vollgraaf, a qualified Level 3 CSA coach. All schools and ages welcome.

We coach from the cricket facilities at Hoërskool Eldoraigne and Laerskool Wierdapark in Centurion. Cricket101* is a professional cricket academy that was established in 2006 by Abré Vollgraaf, a qualified Level 3 CSA coach. We are operating exclusively from the beautiful cricket facilities at Hoërskool Eldoraigne and Laerskool Wierdapark in Centurion. We are geared to train all year round in all

Photos from Cricket101's post 18/06/2026

TSL week 4 uitslae👇

Cricket101 o.13 vs Knights - Cricket101 wen met 9 paaltjies

Baie sterkte aan die o.11 span wat Sondag 21 Junie by Sinoville Cricket Club in die finaal speel💪

11/06/2026

TSL week 3 uitslae👇

Cricket101 o.13 vs Warriors - Cricket101 wen met 12 lopies
Cricket101 o.13 vs JC360 - JC360 wen met 5 paaltjies
Cricket101 o.11 vs Knights - Cricket101 wen met 8 paaltjies
Cricket101 o.11 vs Vikings - Cricket101 wen met 2 paaltjies

[email protected] | 076 537 9132

Photos from Cricket101's post 02/06/2026

TSL week 2 uitslae👇

Cricket101 o.11 vs Pirates - Cricket101 wen met 93 lopies.

Cricket101 o.13 vs Vikings - Vikings wen met 152 lopies.

Cricket101 o.13 vs Knights - Knights wen met 18 lopies

27/05/2026

Uitslae vir week 1 van TSL👇

Cricket101 o.11 vs JC360 - Cricket101 wen met 163 lopies
Cricket101 o.11 vs Warriors - Cricket101 wen met 111 lopies
Cricket101 o.13 vs Pirates - Pirates wen met 3 paaltjies

[email protected] | 076 537 9132

Photos from Cricket101's post 22/05/2026

Sterkte aan ons o.11 en o.13 spanne wat die naweek met hulle TSL toernooi begin. Gee als op die veld en geniet elke oomblik💪

20/05/2026

Your run-up sets up everything.
Good rhythm leads to better balance, better accuracy, and better outcomes. 🎯

[email protected] | 076 537 9132

19/05/2026

Trots op Cameron wat ons naam hoog hou in Engeland!

12/05/2026

Met Coach Abré se vertrek begin ‘n nuwe hoofstuk by Cricket101.

Ons is trots om aan te kondig dat Coach Leroux oorneem as hoofafrigter. Iemand wat reeds ‘n groot deel van die Cricket101 familie is. 🙌

Sy ervaring, passie en toewyding tot die spelers maak hom die perfekte persoon om voort te bou op wat reeds geskep is.

Ons sien uit na wat voorlê!

[email protected] | 076 537 9132

10/05/2026

Aan ons Cricket101-mammas: Julle is die regte MVP’s 🏏💚

Van taxi-diens tot grootste ondersteuner langs die veld – vandag vier ons júlle!

Gelukkige Moedersdag!

[email protected] | 076 537 9132

08/05/2026

Baie dankie vir alles wat jy vir Cricket101 beteken het. Jou passie, energie en toewyding het ‘n blywende impak gemaak op elke speler wat jy afgerig het.

Ons wens jou net die beste toe vir die pad vorentoe!

‘n Boodskap vanaf coach Abré:

Liewe Seuns en Ouers,

Met ’n swaar hart skryf ek hierdie boodskap.

Ek wil opreg dankie sê vir elke seun en elke ouer wat oor die jare deel was van hierdie ongelooflike reis. Julle ondersteuning, vertroue en betrokkenheid het nie net ’n krieketprogram gebou nie — dit het ’n familie geskep.

Eldoraigne krieket en Cricket 101 was nog altyd meer as net afrigting. Dit was ’n plek waar seuns gegroei het — as spelers, maar nog belangriker, as mense. Julle het my toegelaat om deel te wees van daardie ontwikkeling, en dit is iets wat ek altyd sal koester.

Ek wil julle verseker dat Eldoraigne krieket en Cricket 101 voortgaan. Die standaard, kultuur en visie bly dieselfde.
Leroux Botes neem oor as die nuwe eienaar van hierdie program, en ek het volle vertroue dat hy dit met dieselfde passie, dissipline en omgee sal lei.

Hierdie besluit om na Hoërskool Nelspruit te beweeg was nie maklik nie. Dit is een wat ek en my gesin deeglik oorweeg het, en uiteindelik geneem het met ons gesin se beste belang op die hart. Dit maak dit nie makliker om totsiens te sê nie.

Ek gaan elkeen van julle opreg mis — die oggende op die veld, laat aande, die wedstryde, die gesprekke, die lag en selfs die moeilike oomblikke wat ons saam deurgewerk het.

Onthou asseblief:
Ek is nooit ver nie.
Julle kan my steeds kontak — vir raad, ondersteuning of net ’n geselsie. Daardie deur bly altyd oop.

Baie dankie vir alles wat julle vir my, Ekdoraigne Krieket en vir Cricket 101 beteken het.

Sterkte vir die pad vorentoe — hou aan bou, hou aan glo, en hou aan groei.

Groete en met groot waardering,
Abré Vollgraaff

[email protected] | 076 537 9132

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Clubview?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Christopher Road
Clubview
0157