06/11/2026
Hoe trots is ons nie🙌🏼😎🤭
Ons stuur ons 2de BROCK, Springbok kamp toe 😁✅️
Die vraag is , wat is die gehuim agter die "BROCK" naam?
2022 was ons 1ste Brock weg, die jaar stuur ons, ons klein Brock weg 😝
Ons is ongelooflik trots op Christelle Titus wat op geroep is om deel te wees van die Springbok kamp🐐. Die kamp vind plaas die 28 November tot 4 Desember plaas.
Christelle is n speler wat nooit opgegee het aan haar rugby dromme nie. Sy is altyd n BEAST op die veld. Ons wil baie geluk se op die prestasie en alle sterkte vir die kamp. Ons kan nie wag om haar in groen en goud te sien nie. Ons weet ook sy sal haar beste gee.