16/09/2026
*๐ฟ SWARTLAND AQUATICS โ FYNBOSBLOMME FONDSINSAMELING PROJEK๐ฟ*
Ons hou โn heerlike fondsinsameling en verkoop pragtige speldekussing-bossies teen slegs R50 per bossie ๐.
Die doel van die fondsinsameling is om ons swemmers en afrigters finansieel te ondersteun met die kostes vir die Nasionale en Streeks Kampioenskappe in Maart en April 2027 ๐โโ๏ธ
๐ธ R50 per bossie
๐ธ Bestellings kan deur die Google Form geplaas word
๐ Bestel hier:
https://forms.gle/JFvims2VyEXYnoEUA
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning!
๐โค๏ธ๐
Liefde,
Swartland Aquatics Familie