Invictus Hengel Klub

Call Directions Contact the business

Invictus Hengel Klub Invictus Hengel klub

Baie sterkte aan al ons lede wat vandag en mΓ΄re deelneem aan die SA Skole Kampioen van Kampioene by Bloemhof.
03/10/2026

Baie sterkte aan al ons lede wat vandag en mΓ΄re deelneem aan die SA Skole Kampioen van Kampioene by Bloemhof.

🎣πŸ”₯ DIE HORLOSIE TIK! NET 5 DAE OOR! πŸ”₯🎣🚨 SLEGS 3 PENNE OOR! 🚨Die Noord Oos Mpumalanga Visvang Kompetisie is amper hier! 🐟...
19/09/2026

🎣πŸ”₯ DIE HORLOSIE TIK! NET 5 DAE OOR! πŸ”₯🎣

🚨 SLEGS 3 PENNE OOR! 🚨

Die Noord Oos Mpumalanga Visvang Kompetisie is amper hier! πŸŸπŸ†

πŸ“… 24 September 2026
πŸ“ Trichardt Dam – Highveld Angling Club Water
⏰ 07:00 – 15:00
πŸ’° R300 per pen
πŸ‘₯ 2 hengelaars per pen

Daar is GROOT PRYSE op die spel! πŸ†πŸ’°
En met net 3 penne oor, is jou kans om deel te wees van hierdie ongelooflike hengeldag wat besig is om vinnig te verdwyn!

🎣 Hengelaars, vriende en klubs in en om Ermelo:
Kom ondersteun die sport, bring jou hengelmaat en geniet 'n dag van goeie hengel, goeie geselskap en lekker kompetisie!

⏰ Die horlosie tik… moenie wag tot die laaste minuut nie!
🎟️ Koop jou pen vandag nog voordat al 3 weg is!

πŸ“² Kontak Charlene: 083 578 7152

Ondersteun jou klub. Ondersteun die sport. Kom gooi 'n lyn saam met ons! 🎣❀️

ITS NOW OR NEVER !!!!!

Baie Geluk aan elke een van julle - julle maak ons trots!!
19/09/2026

Baie Geluk aan elke een van julle - julle maak ons trots!!

18/09/2026
Wat n voorreg is dit nie vir ons as klub, om nog n dame geluk te wens met hierdie uitsonderlike prestasie om na die SAFB...
18/09/2026

Wat n voorreg is dit nie vir ons as klub, om nog n dame geluk te wens met hierdie uitsonderlike prestasie om na die SAFBAF toernooi toe te gaan nie.

Rika, baie sterkte en leef jou passie uit langs die waters en geniet elke oomblik.

Julle is besondere dames en ons is trots.

Maryna Heyman, in elke geleentheid wat jy kry, gryp jy dit met ope arms aan.Jy is waarlik n Go Getter.Baie geluk vir jou...
17/09/2026

Maryna Heyman, in elke geleentheid wat jy kry, gryp jy dit met ope arms aan.
Jy is waarlik n Go Getter.

Baie geluk vir jou kans om mΓ΄re te vertrek na die Dames Magte Toernooi toe.
Invictus wil jou graag Sterkte toewens en ons weet jy gaan die klub se naam hoog hou soos altyd.!!!

Ons Pan - Saterdag, 5 September 2026 - Invictus Klub Kompetisie - en dit was koud - en dit was baie lekker - Ja en die v...
07/09/2026

Ons Pan - Saterdag, 5 September 2026 - Invictus Klub Kompetisie - en dit was koud - en dit was baie lekker - Ja en die vis het opgedaag.... Jammer jy het uitgemis!!!

Maak seker jy boek jou pen vir dievolgende Invictus Klub Kompetisie - besonderhede sal binnekort volg.

Kom kom mense, die tyd kom nader, kontak my, registreer vandag nou jou span en bespreek jou pen....... N dag vol hope pr...
31/08/2026

Kom kom mense, die tyd kom nader, kontak my, registreer vandag nou jou span en bespreek jou pen....... N dag vol hope pret!!!!! Don't miss out!!!!
Kontak my: Charlene 0835787152

🎣πŸ”₯ WAARVOOR WAG JULLE?! πŸ”₯🎣

Die NOM Fondsinsameling is om die draai en hierdie is beslis ’n dag wat jy nie wil misloop nie! 😎

πŸ“… 24 SEPTEMBER 2026
πŸ“ TRICHARDTSFONTEIN DAM – HOΓ‹VELD WATER

🎣 Kom gooi ’n lyn in…
πŸ† WEN VAN BAIE GROOT PRYSE!
πŸ”₯ Geniet ’n dag langs die water
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring die familie en vriende saam
πŸ™Œ Ondersteun ’n goeie saak terwyl jy pret het!

Groot pryse wag vir die gelukkiges! πŸ†πŸŽ
Die vraag is net… gaan JY die een wees wat met ’n prys huis toe gaan? πŸ‘€πŸ”₯

🎟️ Kaartjies is beskikbaar!

WhatsApp Charlene Van Zyl – 083 578 7152

πŸ”₯ Kom hengel. Kom kuier. Kom wen. Kom ondersteun NOM! πŸ”₯

WAARVOOR WAG JULLE?! 😎🎣

25/08/2026

HET JY AL JOU PVA VIR SATERDAG 5 SEPTEMBER ???? πŸ€” WIE KOM SAAM?

IS JOU KALENDER πŸ“† AL AFGEMERK EN GEBOEK VIR ONS PAN 🎣 🐟🐠 🐑 !!!!!

Ek hoop almal se planne is om die visse wakker te maak ??? 🌞

πŸ“† Saterdag, 5 September 2026
πŸ“ Ons Pan!!!!

Hoop julle almal gaan daar wees.

🎣πŸ”₯ WAARVOOR WAG JULLE?! πŸ”₯🎣Die NOM Fondsinsameling is om die draai en hierdie is beslis ’n dag wat jy nie wil misloop nie...
21/08/2026

🎣πŸ”₯ WAARVOOR WAG JULLE?! πŸ”₯🎣

Die NOM Fondsinsameling is om die draai en hierdie is beslis ’n dag wat jy nie wil misloop nie! 😎

πŸ“… 24 SEPTEMBER 2026
πŸ“ TRICHARDTSFONTEIN DAM – HOΓ‹VELD WATER

🎣 Kom gooi ’n lyn in…
πŸ† WEN VAN BAIE GROOT PRYSE!
πŸ”₯ Geniet ’n dag langs die water
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Bring die familie en vriende saam
πŸ™Œ Ondersteun ’n goeie saak terwyl jy pret het!

Groot pryse wag vir die gelukkiges! πŸ†πŸŽ
Die vraag is net… gaan JY die een wees wat met ’n prys huis toe gaan? πŸ‘€πŸ”₯

🎟️ Kaartjies is beskikbaar!

WhatsApp Charlene Van Zyl – 083 578 7152

πŸ”₯ Kom hengel. Kom kuier. Kom wen. Kom ondersteun NOM! πŸ”₯

WAARVOOR WAG JULLE?! 😎🎣

Address

Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27828813687

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Invictus Hengel Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Invictus Hengel Klub:

Shortcuts

Share