DAG 2 BY NAMPO KAAP! 🤩🚀
Vandag lyk na ’n perfekte dag om te kom deurstap! Trek jou gemaklike stapskoene aan, want dié skou is MASSIEF! Kom maak ’n draai—ons sien julle daar! 💪
KK ebikes & cycles
Building South Africa’s leading electric mobility brand.
🚲 E-bikes | Bicycles | Workshop | Accessories
📍 Mossel Bay & Hartenbos
📞 079 405 0364
09/09/2026
Great first day so far at
Excited for the days that will follow ! 🤩
See you at stand E21 🤩✅
Etech sparki vs 3000w dirt bike 🤩🇿🇦
09/09/2026
A Big congratulations to all our new and existing clients for their new purchases may you enjoy them a lot ! ❤️🤩
See you this week at Nampo Cape ! 🤩🇿🇦
NAMPO !!! 🤩😍
Ons is reg vir Jou
Sien julle more ! 😁🇿🇦
Leettss goo NAMPO KAAP !
Ons is opad ! 😁🇿🇦
Sien jou daar !
Lekker NAMPO ! 🇿🇦
Sien julle almal by NAMPO Kaap van woensdag af. Ons sien uit om julle almal ons reeks e-bikes te wys en julle almal te sien!
05/09/2026
As daar een ding is wat hierdie kind geniet, is dit ’n fiets… en om seker te maak die voorwiel bly so lank as moontlik in die lug!
Groot dankie aan Kk eBikes vir al die regmaakwerk, hulp en trade-ins deur die maande. Julle het al meer as een keer gehelp om sy wiele weer aan die rol te kry!
Dis lekker om ’n kind te sien wat só passievol oor iets is. Hou aan ry, my laaitjie maar probeer net om my nie bankrot te wheelie nie!
KK eBikes, julle is tops!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Mosselbaai
6500
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:30 |
| Tuesday | 08:00 - 17:30 |
| Wednesday | 08:00 - 17:30 |
| Thursday | 08:00 - 17:30 |
| Friday | 08:00 - 17:30 |
| Saturday | 08:00 - 16:00 |
| Sunday | 09:00 - 14:00 |