Kobus Wiese Super Series

Kobus Wiese Super Series

Share

๐™๐™๐™‚๐˜ฝ๐™” | ๐™ƒ๐™Š๐™†๐™†๐™„๐™€ | ๐™‰๐™€๐™๐˜ฝ๐˜ผ๐™‡
๐—ผ.๐Ÿญ๐Ÿฏ-๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฆ๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ง๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ป๐—ผ๐—ผ๐—ถ
๐—ž๐—ผ๐—ฏ๐˜‚๐˜€ ๐—ช๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—š๐—ฎ๐—น๐—ฎ-๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ฑ
#๐—ž๐—ช๐—ฆ๐—ฆ #๐—ž๐—ช๐—™

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

๐Ÿฅ‡ KAMPIOENE ๐Ÿฅ‡

Die eindfluitjie het geblaas!

Baie geluk aan die volgende skole wat as die wenners van die toernooi aangewys is. ๐Ÿ†

Julle spanwerk inspireer ons almal! ๐Ÿ’ช

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

En so kom โ€™n ongelooflike toernooi tot โ€™n eindeโ€ฆ

Dankie aan elke speler, afrigter en ondersteuner โ€“ julle het dit onvergeetlik gemaak! ๐ŸŒŸ

๐Ÿ“ธ Hier volg die uitslae van vandag se wedstryde:

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 01/04/2026

Trotse gasheerskool, nรณg trotser spanne! ๐Ÿ”ฅ

Baie geluk met julle puik vertonings Laerskool Noord-Eind se o.13 A- spanne en afrigters. ๐Ÿ™Œ

Photos from Brenthurst Wealth Management's post 01/04/2026

Een reeks. Ontelbare oomblikke. ๐Ÿ‰โœจ

Dankie aan Brenthurst Wealth Management vir julle ondersteuning tydens hierdie toernooi โ€” sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐Ÿ™

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

UITSLAE: DAG 4

Groot spel, groot impak en groot tellings! ๐Ÿ†

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Rugby

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‰

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Hokkie

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ‘

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 31/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

DAG 4: Netbal

Fyn spel en skerp denke โ€” Speler van die Wedstryd! ๐Ÿ

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 30/03/2026

๐Ÿ† Uitslae van alle spanne ๐Ÿฅ‡

Al die spanne het hulself met trots en toewyding op die veld verteenwoordig.

Baie geluk aan elke span met hul prestasies.

Sien die fotoโ€™s hieronder vir die volledige uitslae. ๐Ÿ“ธ

Photos from Kobus Wiese Super Series's post 30/03/2026

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

Dag 2: Rugby ๐Ÿ‰

Ons is trots op die uitstekende vaardighede en sportmangees wat die volgende leerders vandag getoon het.

Blaai gerus deur die fotoโ€™s hieronder: ๐Ÿ“ธ

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Paarl?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


545 Main Road
Paarl
7646