01/09/2026
MultiSure Young Blues Rugby Klub
YOUNG BLUES RUGBY CLUB WAS ESTABLISHED IN 1976 ON KOPLANDE FARM, WELLINGTON.
01/09/2026
24/08/2026
Jayden Jacobus β Die Ervare Kragpilaarππ
Jayden Jacobus is βn uiters ervare binnesenter van MultiSure Young Blues Rugby Klub en βn speler wat altyd sy teenstanders onder druk plaas.
As βn sterk bal-draer is Jayden bekend daarvoor dat hy die bal gereeld oor die voordeellyn neem. Wanneer hy met momentum kom, verg dit dikwels twee tot drie verdedigers om hom tot stilstand te bring. πͺπ₯
Maar Jayden se waarde stop nie by sy bal-drawerk nie. Hy is ook βn sterk organiseerder wat sy spanmaats op verdediging Γ©n aanval goed in posisie kry.
Ervaring, krag en leierskap β Jayden Jacobus is βn ware middelveld-pilaar van die Blues! ππ€π
20/08/2026
Glen-lee Willemse β Een om dop te hou!ππ
Glen-Lee Willemse is βn belowende, veelsydige jong agterspeler van MultiSure Young Blues Rugby Klub, wat ewe gemaklik is as loskakel of heelagter.
Hierdie jong speler floreer wanneer hy spasie en tyd op die bal kry. Met goeie spelinsig en selfvertroue kan hy die verdediging uitdaag en geleenthede vir sy spanmaats skep. ππ₯
Glen-Lee beskik ook oor βn akkurate skopvoet en kan goed pale toe korrel. π―
βn Jong speler met baie potensiaal en βn blink toekoms voor hom! ππ€
19/08/2026
PLAN AHEAD | Contact us to get your family covered.
18/08/2026
MultiSure Young Blues Rugby Klub vs Delicious Rugby Klub Ceres
β’Our Best Is Yet To Come.
β’GodFirst β’Believe β’Phil4.13
ππ€π
17/08/2026
Reginald ReGgie Afrikaner β Lojaal aan die Bluesππ
Reginald Afrikaner is βn veelsydige agterspeler wat diens doen as loskakel en senter vir MultiSure Young Blues Rugby Klub.
Reginald is reeds vanaf die ouderdom van 16 jaar betrokke by die klub en het deur dik en dun sy lojaliteit aan die Blues bewys. ππ€ Hy was daar tydens die moeilike tye Γ©n die goeie tye β βn ware voorbeeld van toewyding en klubtrots.
Op die veld is hy βn sterk bal-draer in die middelveld en beskik hy oor βn uitstekende skopvoet met die vermoΓ« om die pale akkuraat te vind. π―π
Reginald Afrikaner β lojaliteit, krag en klas. βn Ware Young Blues-man! ππ₯
17/08/2026
πβ‘ Hershall Gibbs β Die Jong Woelwater!
Hershall Fortuin, die jong skrumskakel van MultiSure Young Blues Rugby Klub, is βn ware woelwater op die rugbyveld! ππ
Met sy vinnige spel en onvoorspelbaarheid hou hy sy teenstanders konstant aan die raai. Hy beskik oor βn uitstekende oog vir βn gaping en weet presies wanneer om die verdediging te toets.
Tans is Hershall ook die voorste drie-drukker by MultiSure Young Blues Rugby Klub! π₯πͺ
Hierdie jong speler het beslis βn blink toekoms voor hom. Hou hom dop β Hershall Fortuin is een vir die toekoms! ππ€
16/08/2026
Denzil Guevara Hendricks π₯
Denzil Hendricks is βn ongelooflike loskakel wat oor uitstekende kalmte en spelinsig beskik. ππ
Hy bring rustigheid wanneer dit nodig is, maak slim besluite en het die vermoΓ« om die spelers rondom hom op hul beste te laat speel.
Die Liefling van MultiSure Young Blues Rugby Klub β kalmte, klas en rugbyvernuf! π₯π
15/08/2026
π₯ THEODORE PETERSEN β VUURVRETER-FLANK π₯
βn Regte vuurvreter op die flank, 'n man wat altyd die teenstanders aan die raai hou ! Theodore bring passie, fisieke spel en βn onvermoeide veggees na elke wedstryd. Hy is altyd reg om die stryd aan te vat en sy spanmaats te inspireer.
Vuur in die hart. Krag op die veld! ππ₯π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Koplande Farm, Old Hermon Road
Wellington
7654
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |
| Saturday | 08:00 - 18:30 |