02/11/2026
𝗗𝗞𝗖𝗥𝗢𝗦𝗦 𝗢/𝟭𝟯 𝟳𝘀 𝗧𝗢𝗘𝗥𝗡𝗢𝗢𝗜🏉
Dankie aan al die spanne wat deelgeneem het en dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het!
Dit is die begin van vele meer en groter dinge!
Vir ons gemeenskap en vir ons land🇿🇦
Alle eer aan God🙌🏼